Matrikulante vind vandeesweek uit of hulle die mas opgekom het tydens die matriekeksamen.
Het jou kind matriek geskryf en sy/haar uitslae ontvang?
Spog 'n bietjie! Jy mag maar!
Stuur 'n foto van jou kind aan zilke.prinsloo@netwerk24.com
Sluit die volgende inligting in:
- Die leerling se naam en van.
- Die hoërskool waaraan die leerling gematrikuleer het.
- Die leerling se uitslae.
Ons sien uit om foto's van ons lesers se trots te ontvang!












