Die Hoërskool Stellenberg is baie trots op die 20 leerlinge wat die skool en hul sportsoorte uitsonderlik verteenwoordig het. Die leerlinge het almal SA kleure in die afgelope 12 maande verwerf. Voor (van links) is Erin Matthee (dans), Miné Liebenber
Die Hoërskool Stellenberg is baie trots op die 20 leerlinge wat die skool en hul sportsoorte uitsonderlik verteenwoordig het. Die leerlinge het almal SA kleure in die afgelope 12 maande verwerf. Voor (van links) is Erin Matthee (dans), Miné Liebenberg (dans), Juan Boshoff (swem), Carla Kotze (karate), Luan Terblanche (oopwaterswem), Jean-Roux Wessels (judo), Joshua Quickfall (hip-hop) en Kaitlin Hardenberg (dans). Agter is Danica van Eden (aërobies en fiksheid), Keziah Petersen (hokkie), Ilke van der Merwe (hokkie), Zara Wessels (dans), Herman Lubbe (rugby), Henré Serfontein (boogskiet), Joshua Esterhuysen (swem), Leah Petersen (hokkie), Keahte Atterbury (gevegskuns), Alida Nel (dans), Gabriella Williams (dans) en Miecke Pheiffer (dans).