Bloktyd

Bloktyd – Krismis van Map Jacobs: Kyk tonele uit die drama

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Toneel 2

Uitbeelding van gesprek tussen Richie, Tommy, Blanchie en Cyril wat afspeel in die hedendaagse tyd op die Kaapse Vlakte.

Hoe sou die Kaapse Afrikaans van destyds, soos uitgebeeld in Adam Small se Krismis van Map Jacobs, dan klink in vandag se tye op die Kaapse Vlakte? Kyk bietjie hier.

Toneel 3

Uitbeelding van die toneel waar Map se ma, Antie Grootmeisie, hom in die tronk besoek. Map se monoloog.

Weet jy wat is 'n monoloog? Kyk na hierdie uitstekende voorbeeld.

Toneel 11

Uitbeelding van die toneel waarin Blanchie, Maud en Cavernelis baklei in hulle woonstel op die Kaapse Vlakte.

Konflik in 'n drama is dikwels die begin van die klimaks. Maud en Blanchie se bakleiery is die oomblik waarin Cavernelis se moed breek.

Toneel 12

Uitbeelding van die finale toneel tussen Map en Blanchie op twee wyses - as film en as verhoogstuk.

Die finale toneel is soms vir leerders moeilik om te visualiseer. Kyk hier na twee weergawes: hoe die toneel as 'n rolprent sou kon werk, en hoe dit op die verhoog uitgebeeld kan word.

Nog hulp met ‘Krismis van Map' Jacobs deur Adam Small

https://www.netwerk24.com/huisgenoot/HG-junior/Bloktyd/krismis-van-map-jacobs-luister-hier-na-die-luisterboek-20230228

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM