MySkool

SKOLENUUS

Laerskool Durbanville se o.13-netbalspan. Voor l.n.r: Mia le Roux, Emma Coetzer, Lisa Cloete, Emma Hendricks. Agter l.n.r: Andrie van der Westhuizen (afrigter), Mila Vermeulen, Anja van Coller, Elisma de Jonge, Lua Store, Blanche van Dyk (afrigter).
Laerskool Durbanville se o.13-netbalspan. Voor l.n.r: Mia le Roux, Emma Coetzer, Lisa Cloete, Emma Hendricks. Agter l.n.r: Andrie van der Westhuizen (afrigter), Mila Vermeulen, Anja van Coller, Elisma de Jonge, Lua Store, Blanche van Dyk (afrigter). (Foto: VERSKAF)

Silwerglans vir Laerskool Durbanville

Laerskool Durbanville het die Wes-Kaap verteenwoordig by die HOOPS SASN Topskole-toernooi in Boksburg.

18 spanne regoor die land het hier deelgeneem in elke ouderdomsgroep. Laerskool Durbanville se o.13-span het ’n silwer medalje losgespeel.