Witwarm Fees

KYK – WITWARM | Laerskool Eversdal

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Kyk nou om te stem!

Hoe werk die stemproses vir die kompetisie?

Die skool waarvan die video van 12 tot 21 Oktober die meeste gekyk word en wat die meeste kommentaar ontvang, staan 'n beter kans om te wen.

Die beoordelaars sal met die hulp van hierdie getalle en kommentaar die wenners aanwys. 60% van die beoordelaars se prys-oorweging word deur die getal kykers en kommentare bepaal. Daarom is dit belangrik om al jul skoolmaats, hul families en vriende te laat weet dat hulle vir jul skool moet kyk en kommentaar lewer om te stem!

Wat kry die wenners?

Die Witwarm-kunstefees bied geleenthede aan skole om hul kreatiwiteit ten toon te stel en groot kontantpryse te wen. Dis die eerste digitale skolekunstefees in Afrikaans wat fokus op kreatiewe koorsang, en daar is prysgeld van R100 000 op die spel: R50 000 vir die wenskool en R25 000 elk van die naaswennerskole.

Wil jy kommentaar lewer?

Jy moet 'n Netwerk24-intekenaar wees om kommentaar te lewer.

Nuwe intekenare op Netwerk24 kan nou inteken vir gehalte-joernalistiek in hul taal - en boonop ook die eerste 7 dae gratis kry!

As intekenaar van Netwerk24 kry jy toegang tot onder meer brekende nuus soos dit ontvou, die e-publikasies van Afrikaanse koerante en tydskrifte, sowel as daaglikse blokraaie, woordblom en sudoku - noem maar op. Daarbenewens kan jy ook na artikels luister en op die hoogte van sake rakende die weer en verkeer in jou streek bly.

Indien jy egter jou intekening staak voordat die 7 dae verstryk het, sal die intekenfooi nie van jou rekening verhaal word nie.

Teken nou in - vir nuus en vermaak in Afrikaans, álles op een plek. Klik hier om in te teken.