AJ Opperman

AJ Opperman

Kuns-en-vermaakjoernalis

AJ Opperman is 'n bekroonde joernalis. As kuns-en-vermaakverslaggewer skryf hy hoofsaaklik oor letterkunde, teater en televisie, wat resensies en nuusgebeure insluit. Daarbenewens skryf hy profiele oor mense in die kunste.

Ligging

Johannesburg

Eerbewyse & pryse

Pica-prys as profielskrywer van die jaar (2013)., Cordis Trust se Orde van die Beiteltjie (2024).