Carl Thomas is 'n algemene joernalis by Netwerk24. Hy het sy loopbaan in 2021 as intern by die publikasie begin en is dieselfde jaar permanent aangestel. Hy het 'n honneursgraad in joernalistiek van die Universiteit Stellenbosch.
Kaapstad