Edna Ellman
Kuier: Artikelredakteur
Edna Ellman is artikelredakteur van Kuier en vertel stories wat lesers inlig, inspireer en bemagtig. Sy dek 'n wye verskeidenheid onderwerpe, van leefstyl, verhoudings en gesondheid tot mensestories en profiele. Met 'n fyn oog vir detail en 'n passie vir goeie storievertelling bring sy kwessies wat ons gemeenskappe vorm onder lesers se aandag.