Elri Boucher, Netwerk24: Leefstyl

Elri Boucher, Netwerk24: Leefstyl

Senior joernalis

Elri Boucher is 'n ervare en veelsydige skrywer, joernalis en projekbestuurder met meer as 13 jaar ondervinding in die mediabedryf. Haar sterkpunt is haar menseverhoudings en boeiende storievertelling – van harde nuus tot leefstyl.