Hanti Otto
Senior joernalis
Hanti Otto se joernalistieke loopbaan van 31 jaar het haar al oor die hele Suid-Afrika heen, van townships tot presidensiële wonings, en lande soos Belarus, Libië, Burundi, Mosambiek en Tanzanië, geneem. Sy het ’n honneursgraad in joernalistiek. As senior joernalis by Netwerk24 berig sy oor hofsake, misdaad en soms sagter mense- en dierestories.