Heinz Schenk

Heinz Schenk

Produksieredakteur: Sake

Heinz is al 17 jaar 'n joernalis. Hy het sy tande geslyp as 'n sportskrywer voordat hy die Bokke en Proteas vir die Suid-Afrikaanse ekonomie verruil het. Soos die wafferse (en gebrekkige) veelsydige krieketspeler wat hy was, skryf hy oor alle interessante verwikkelinge in die plaaslike sakeomgewing.

Ligging

Johannesburg