Jana Smit

Jana Smit

Joernalis

Jana Smit is al 28 jaar 'n joernalis. Haar loopbaan het by gemeenskapskoerante begin voordat sy in 2010 by TygerBurger aangesluit het. Sy het ook by Volksblad, Huisgenoot en Rapport gewerk voordat sy vir twee jaar by Maroela Media 'n joernalis was.

Ligging

Johannesburg