Jana van der Merwe

Jana van der Merwe

Ondersoekende redakteur

Jana van der Merwe, ondersoekende redakteur van Netwerk24, is ’n spesialisverslaggewer ingewikkelde hof- en hoëprofielsake. Sy beskik oor ’n BA- en honneursgraad in media en kommunikasie en ’n nagraadse sertifikaat in onderwys. Sy het as Media24-beurshouer in 2025 'n LLB-graad cum laude aan Unisa behaal.

Ligging

Johannesburg

Eerbewyse & pryse

Volksblad Joernalis van die Jaar 2012, Volksblad Joernalis van die Jaar 2013, Joernalis van die Jaar 2019 – Media Excellence Awards (Leefstyl)