Johan Eybers

Johan Eybers

Joernalis

Johan Eybers is ’n spesialisjoernalis by Rapport en Netwerk24 met meer as 30 jaar se ervaring. Sy ondersoekende werk fokus op finansiële bedrog, verbruikersake, mediese regulering, kerksake en menslike verhale. In 2019 het hy Media24 se Scoop van die Jaar-toekenning gewen.

Ligging

Randburg

Eerbewyse & pryse

In 2019 het hy Media24 se Scoop van die Jaar-toekenning gewen.