Magdel Louw

Magdel Louw

Senior joernalis: Rapport

Magdel Louw is 'n senior ondersoekende joernalis wat betekenisvolle beriggewing kies om verandering in die Suid-Afrikaanse gemeenskap teweeg te bring. Sy wil ongeregtigheid, misdaad, mishandeling, swendelary en swaarkry ontbloot – en dit wat in die donker gebeur, na die lig bring. Haar grootste passie is om vir slagoffers 'n stem te gee en hul waardigheid te beskerm.

Ligging

Bloemfontein