Phyllis Green
SARIE Boekeredakteur
Phyllis Green is 'n joernalis wat passievol is oor skrywers en boeke. Veral Afrikaanse skrywers en hul werk lê haar na aan die hart. Dis haar missie om uiteenlopende skrywers, ook skrywers van ander lande, aan Afrikaanse lesers bekend te stel.