Ruhan Friedrichs
Verslaggewer
Ruhan Friedrichs is ’n algemene verslaggewer by Rapport se Randburg-kantoor. Hy het in 2023 sy honneursgraad aan die Noordwes-Universiteit voltooi en Netwerk24 se prestige-beurs ontvang. Hy het in 2024 as intern by Netwerk24 begin waarna hy voltyds in die Johannesburgse nuuskantoor aangestel is. Hy is sedert 2025 by Rapport werksaam.