Wb Sokker

Engeland vee Swede uit pad

Jesse Lingard van Engeland. Foto: Getty Images
Jesse Lingard van Engeland. Foto: Getty Images (Matthias Hangst)

Engeland se sokkerspan het Saterdag die eerste keer in 28jaar tot die halfeindronde van ‘n Wêreldbeker-toernooi deurgedring toe hy Swedemet 2-0 in Samara geklop het.

Harry Maguire en Dele Alli het Engeland se doele aangeteken.

'n Volledige verslag volg.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM