Lesers sê

Daar is belangriker goed as beelde

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die EFF se logo.
Die EFF se logo. (EFF)

In plaas daaraan dat die EFF eerder ’n ondersoek doen na waar sy leier se rykdom vandaan kom, bemoei hy homself nou met onskuldige monumente (“EFF se mosie oor standbeelde van apartheidsera kry wind van voor”, 20.09).

Hoeveel van sy rykdom het Julius­ Malema al met “sy” mense gedeel? Ek wonder maar net.

marthinus bekker, boston

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM