Lesers sê

Nee wat, Danie Botha, probeer maar weer

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Benjamin, Durbanville, skryf:

Ek voel jammer vir arme Danie Botha. Ek het gedink hy klink opreg, maar gewonder wat sy reaksie gaan wees as die wegraping nie plaasvind nie. Dit was toe net ’n godsdienstige foefie.

Soos verwag, sê hy nou hy het skade gely. Nou verwag hy seker van dié wat toe nie weggeraap is nie, om hom te ondersteun. Probeer maar weer.

benjamin, durbanville

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM