Lesers sê

Waar is ons ander medaljes?

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Ons 4x400 m-manspan het Sondag die land se eerste en enigste medalje op die Wêreldatletiekkampioenskaps­byeenkoms verower toe hulle derde geëindig­ het in Tokio. Baie geluk!

Maar een bronsmedalje is mos nie goed genoeg nie, of hoe? Waar is die ander atlete en medaljes? Is ons land se atlete geneties minderwaardig vergeleke met ander lande s’n? Word hulle goed genoeg afgerig? Word genoeg geld aan ons atlete bestee? Word goed en professioneel na hulle omgesien?

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM