Hi
Tegnies nie probleme nie.
Landingsblaaie het als gevat.
HB’s vir oggend (als in Scheduled)
1. Meer krag van hernubare bronne as steenkool wêreldwyd opgewek
2. ‘Ons wil net antwoorde hê’ – Mthethwa-familie
3. Van Niekerk-huurmoord: Beleggers peper sakeredder van NTC met dié vrae
4. Drama in onderwyskomitee omdat minister wegbly
5. By Sake: Sakesektor tot die redding van SA? ‘Hy moet eers homself red’
Stories in Scheduled:
1. WEERKAART | Die weer in jou streek Woensdag
2. Meer krag van hernubare bronne as steenkool wêreldwyd opgewek
3. SA boer in VSA geskok oor hospitaalrekening van R2 m.
4. Ma soek steeds antwoorde ná ongeluk assistent-ketelmaker eis
5. Blinde staatsaanklaer, sy gidshond oorbrug grense in Bloemfonteinse hof
6. MRK kry NK-munisipaliteite voor stok oor dienslewering
7. ‘Ons wil net antwoorde hê’ – Mthethwa-familie
8. Nuwe aanleg bied hupstoot vir herwinning van plastiek in Kaapstad
9. Bfn-makelaar se bedrogverhoor hervat volgende jaar
10. Vrystaat-dorp al byna 2 weke lank sonder water
11. GRAFIKA | Die damvlakke in jou provinsie
12. City Power kry R2 mjd. te min, g’n minisubs in voorraad
13. Teddy Bear Foundation hof toe oor registrasie van seksoortreders
14. Lyk van vermiste Noord-Kaapse man (32) in Saldanhabaai gevind
15. Musiekskool se klere-projek sal studente ekstra selfvertroue gee
16. Drama in onderwyskomitee omdat minister wegbly
Stemme:
1. Een uit drie Suid-Afrikaners het nog nooit van KI gehoor
2. Erla-Mari Diedericks: ’n Brief vir jou hart én jou hand
3. Stephan Joubert: Oefen jou kyk in
4. Spotprent: 8 Oktober 2025
5. Fransjohan Pretorius: Faktore wat Kruger se optredes bepaal het
6. Elmarie Dercksen: Jy komponeer uiteindelik jou eie lewenslied
7. Pieter Mulder: Onthou liefs alle historiese figure
8. Kommentaar: Nóg ’n ANC-meesterplan sal ekonomie nie red
9. Heinrich Matthee: Trump voer heksejagte, Demokrate ‘stig af’
10. Wendy Maartens: Bangmaaklied word mooiste smeekgebed
Sake:
1. 36One se 22% aan onderwysgroep is ‘ware bemagtiging’
2. Staat se IT-dienste behaal nie eens helfte van sy teikens
3. Sakesektor tot die redding van SA? ‘Hy moet eers homself red’
4. CDE-verslag wys SA se grootste krisis: ‘Nóg 1 000 per dag werkloos’
Sport:
Ierse beproewing wag nou op Ackers se Bulle
Kunste:
By my lees: Louis Pretorius
Tydskrifte:
Woensdagoggend
En toe is dit liefde: Selfs in die donkerste tye het hy my op ’n manier veilig laat voel
Stormer Jurie Matthee vier sy verlowing: ‘Dit was heelwat meer stresvol as pale toe skop!’
HG Vandag. Die pianis se swaar pad met ’n seldsame kanker





