Verkiesings 2019

VERKIESING 2019: Só het SA gestem

Hier is jou gids tot Verkiesing 2019. Kry al die brekende nuus, inligting oor politieke partye, asook ontledings en menings deur kenners in die opbou tot die verkiesing op Woensdag, 8 Mei. Volg ook op verkiesingsdag die verloop van die stemmery landwyd. Die uitslae van die verskillende stemdistrike kan regstreeks hier gekry word, asook kenners se voorspellings soos die tellery vorder en hul vertolking van wat dit alles vir Suid-Afrika beteken.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM