Die OVK het die verkiesingsuitslag Saterdagaand bekend gemaak by 'n geleentheid wat deur honderde mense bygewoon is.
In die vier dae sedert stemdag het 'n klein skare mense ure aaneen gewerk om alles te laat vlot by die nasionale uitslagsentrum.
Zukhanye Mtebele het agter die skerms gaan kyk en met van die onbesonge helde gepraat.





