Verkiesings 2019

Verkiesing 2019: Vandag se stories

Die tyd raak min tot 8 Mei wanneer die land stembus toe gaan en die volgende regering verkies. Hier is watvandag alles op die verkiesingsfront gebeur het:

DA aanvaar nié beslissing dat hy lieg oor De Lille

Patricia de Lille Foto: Argief, Jaco Marais
Patricia de Lille Foto: Argief, Jaco Marais

https://www.netwerk24.com/Verkiesings/2019/da-aanvaar-nie-beslissing-dat-hy-lieg-oor-de-lille-20190417

De Lille: DA-reaksie tipiese ‘baasskap-mentaliteit'

Patricia de Lille. Foto: Jabu Kumalo
Patricia de Lille. Foto: Jabu Kumalo (Foto: Jabu Kumalo/Netwerk24)

Patricia de Lille, leier van die Good-party, het die DA van "tipiese arrogansie" en " 'n baasskap-mentaliteit" beskuldig.

Laat die kinders na ons toe kom, sê EFF

Die EFF het dié foto en inskrywing op Twitter gedeel.Foto: Twitter
Die EFF het dié foto en inskrywing op Twitter gedeel.Foto: Twitter

"Laat die kinders na die EFF toe kom. Moet hulle nie keer nie! Want die ekonomiese bevrydingsbeweging behoort aan hulle." Dit was Woensdag die EFF se boodskap op sy Twitter-blad terwyl Julius Malema in KwaZulu-Natal stemme vir sy party gewerf het.

Kandidatelys: ANC reageer nie nou op besware

Solly Msimanga. Foto: Elizabeth Sejake
Solly Msimanga. Foto: Elizabeth Sejake (Foto: Elizabeth Sejake/Netwerk24)

Die ANC gaan nie onmiddellik reageer op die bevindinge van sy integriteitskomitee oor die geskiktheid van die party se provinsiale en nasionale kandidate vir die verkiesing op 8 Mei nie, nadat die komitee vroeër opdrag gegee is om dié kandidatelys te hersien.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM