Velddrif se Bokkomlaan: Sommige dalk ná generasies uitgeskop
Die munisipaliteit wil die huurkontrakte wat die laaste dekades geld, in Junie volgende jaar beëindig en die persele moet dan ontruim word.
Sanparke se ‘K9-dienshonde g’n deur DBV verwyder’
Gerugte dat die Kaap die Goede Hoop Dierebeskermingsvereniging (DBV) K9-dienshonde uit Sanparke se sorg verwyder het, is onwaar, het Sanparke Sondag by navraag gesê.
Spoegwolf, wolf vra hoe laat is dit oor min tantième vir gewildste liedjies
Hoe kan Spoegwolf se liedjie wat 24 miljoen keer geluister is vir elk van die vier lede net R1 500 in die sak bring?
Etzebeths verwelkom baba nr. 2, en Pollards is ook nou 4
Die Etzebeth-gesin het Vrydag aangekondig dat hulle ’n vierde lid bygekry het.
’n Wielsleutel en ’n dooie hadeda: Omroeper vertel van diefstal langs M3
Gewapen met ’n wielsleutel en ’n dooie hadeda het John Maytham (70), ’n aanbieder van die radiostasie CapeTalk, twee boewe probeer agternasit wat sy selfoon langs die pad gesteel het.
Boelies: 69 gevalle vanjaar in W-Kaapse skole aangemeld
In die eerste helfte van die jaar is 69 boelie-voorvalle by die WKOD se Veilige Skole-program aangemeld.
Mej. SA gaan nie by Mej. Heelal meeding, maar sý vul skoene
Die 29-jarige Mej. SA-veteraan Melissa Nayimuli is aangewys as die vrou wat by Mej. Heelal in Thailand sal meeding.
Nuwe Stadio-kampus spog met 1ste gebou voor klasse in 2026 begin
As deel van ’n belegging van sowat R370 miljoen is die eerste gebou van die genoteerde tersiêre onderwysgroep Stadio Holdings in Durbanville voltooi en Woensdag aan die media bekend gestel.
Moord op Leap-beampte: Drie laat vaar hul borgtogaansoek
Die drie mans wat tereg staan weens die moord op ’n beampte van die Kaapstad-metro se Leap-program het hul borgtogaansoek laat vaar.
Branddienste ‘kan deurnag veg’ teen brand langs Drakenstein-tronk
Brandbestryders sal moontlik Dinsdagaand deurnag moet vuurslaan aan ’n groot veldbrand langs die Drakenstein-gevangenis.









