Netbal Suid-Afrika stem wél Saterdag vir ’n nuwe president
Diale het egter aan City Press ontken dat sy ’n fluitjieblaser is.
Imbuko-manne wil wys hoe trap jy op die Karoo se stofpaaie
Die bergfietsryer Marco Joubert sê hy en sy span is gereed om buitelanders – en landgenote – ’n ding of twee op die Karoo se stofpaaie te wys.
Greyling, Sengce skitter in bergmarathon; Kavanagh behaal blitstyd
Sy was in 2022 ook bobaas, toe in 5:24:23.
Ná ultra-marathons is Greyling oorgehaal vir Tafelberg
Die Kaapstad-marathonbyeenkoms word Saterdag ingelui met die veldwedlope oor 11 en 22 km, asook die bergmarathon oor 43 km.
Kan Gerda Sondag ’n goue SA driekuns behaal?
Gerda Steyn tree Sondag vir die eerste keer sedert 2021 weer in die Kaapstad-marathon aan.
Molokwane bly geskors kragtens Wêreldnetbal-reëls, sê SA Netbal
Cecilia Molokwane is steeds geskors uit alle netbalaktiwiteite, in oorleg met Wêreldnetbal se dissiplinêre reëls.
Molokwane bly geskors kragtens Wêreldnetbal-reëls, sê SA Netbal
Cecilia Molokwane is steeds geskors uit alle netbalaktiwiteite, in oorleg met Wêreldnetbal se dissiplinêre reëls.
NSA loop gevaar om geskors te word indien Molokwane ‘terugkeer’
Wêreldnetbal kan Netbal Suid-Afrika (NSA) onmiddellik vir ’n jaar skors.
SA gebore Burger lei Kiwi-netbalspan soos breiersage uitkring
Sy het ‘opbouende kritiek’ gekry, het die Kiwi Grace Nweke Woensdag gesê toe sy haar stilte verbreek het oor haar geskorste hoofafrigter.
Keurder bedank oor netbalbreier se behandeling: ‘Klap in gesig van alle NS-afrigters’
Netbal Nieu-Seeland se skorsing van Noeline Taurua, sy hoofafrigter, is besig om ’n groot rimpeleffek te hê.









