City Power se R10 mjd. skuld word ‘onvolhoubaar’; nóg donker dae kom
Die Goudstad sukkel met ’n vervalle kragnetwerk wat lei tot kragonderbrekings, maar die skuldboek van City Power kniehalter ook sy kapitaalbesteding.
AmaPanyaza: ‘Ek sal julle nie versaak,’ beloof Lesufi
Panyaza Lesufi se plan is om die amaPanyaza in sy huidige vorm af te skaf en dat hulle voortaan as “verkeersbewaarders” ingelyf word.
Kinderporno-saak: Hoë hof staan borgtog aan medebeskuldigde toe
Tiona Moodley word saam met Darren Wilken aangekla van die verspreiding van sowat 10 miljoen foto’s en video’s van kinderpornografie.
Tembisa-korrupsie: LUR weet nie waarom hoof geskors is
Nomantu Nkomo-Ralehoko, LUR vir gesondheid in Gauteng, sê sy is in die duister oor waarom haar departementshoof geskors is.
Kluyts-moord: Verdediging nog nie gereed vir verhoor
Bafana Mahungela is bykans twee jaar gelede in hegtenis geneem vir die moord op die swanger Johannesburgse onderwyseres Kirsten Kluyts.
Sinkgat op R563-pad: Begroting dikteer die herstelwerk, sê LUR
Die beskikbare begroting dikteer aan die departement van paaie en vervoer in Gauteng hoe vinnig hulle sinkgate in die provinsie kan regmaak.
Tembisa-korrupsie: Hoof van gesondheid in Gauteng geskors
Sekere “aspekte” van ’n verslag van die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) aan Panyaza Lesufi verg verdere ondersoek.
Soesji ná die maal: Braairekord bly in Japan se hande
Die duisende mense wat by Loftus was om die wêreldrekord vir die grootste braai te verbeter, het nie die paal gehaal nie.
Kluyts-moord: ‘My seun is eintlik die slagoffer’ – beskuldigde se pa
Die beskuldigde in die moord op die swanger onderwyseres Kirsten Kluyts is volgens sy pa eintlik die slagoffer.
Kluyts-moord: ‘My seun is eintlik die slagoffer’ – beskuldigde se pa
Die beskuldigde in die moord op die swanger Johannesburgse onderwyseres Kirsten Kluyts (34) is volgens sy pa eintlik die slagoffer.









