Kapitaalwinsbelasting 101: Só word dit bereken
Kapitaalwinsbelasting is ’n belasting wat dikwels misverstaan kan word.
Het jy ’n belastingpraktisyn nodig? Net jy kan besluit
Net jy kan besluit of jy werklik ’n belastingpraktisyn nodig het.
‘Ek’t by ’n braai gehoor’: Dít laat belastingpraktisyns se hare rys
Wil jy meer geld uit die Suid-Afrikaanse Inkomstediens wurg? ’n Ervare praktisyn waarsku dat jy dalk jou moses gaan teëkom.
Belasting en jou outomatiese aanslag: Oppas vir dié vangplekke
Dis vinnig en lekker om die geld in jou bankrekening te kry, maar as jy net klakkeloos die outomatiese aanslag aanvaar, kan jy in latere jare probleme kry.
Maak só met werknemers se belasting as jy jou eie baas is
Hoe om in die goeie boekies van die belastinggaarder te bly as jy ’n sake-eienaar is.
Belasting: Is die gras groener oorsee?
Ek wil graag vandag kyk na hoe inkomstebelasting in ander lande werk en waarom dit vir ons belangrik is om te weet.
Puntenerigheid maak dit makliker om SAID te paai
Die grootste nuus is natuurlik dat die tesourie Donderdag die beplande verhoging van ’n halwe persentasiepunt in BTW gekanselleer het.
Belasting: As jy Jan Taks probeer kul, loop jy jouself dalk in
Die belastingvrae stroom nog in (en stuur gerus jou vraag). Ek gaan vandag voort om lesers leiding te gee.
5 dae vir voorlopige belasting: ’n paar laaste vrae
Net vyf werkdae bly oor om jou finale belastingopgawe vir voorlopige belasting in te dien.
Voorlopige belasting: Tyd raak min om laaste opgawe te voltooi
Die jaar het begin en dis heerlik om weer beskikbaar te wees vir Netwerk24 se lesers. Ek help graag met allerhande finansiële aspekte.








