Met ANC se dalende steun, staan DA reg om metro’s oor te neem
Kenners is dit eens die ANC se steun sal verder daal voor die 2026- munisipale verkiesing, terwyl die DA sê hy is slaggereed om in al die metro’s en munisipaliteite oor die land heen te regeer.

Gigaba nie in hegtenis geneem – Idac
“Ek is gedagvaar om vanoggend (Vrydagoggend) in die hof te verskyn.”
Polisiedrama: Dís wat jy moet weet oor Mchunu se getuienis
Senzo Mchunu, geskorste polisieminister, het vir die eerste keer sy kant gestel oor die plofbare bewerings van polisiekorrupsie.
Polisiedrama: Dís wat jy moet weet oor Mchunu se getuienis voor komitee
Senzo Mchunu, geskorste polisieminister, het vir die eerste keer sy kant gestel in verband met die plofbare bewerings van korrupsie wat oor die polisie se kop hang.
‘Onmiddellik’ beteken nie taakspan moes dadelik ontbind nie – Mchunu
Die feit dat hy die term “onmiddellik” in sy direktief gebruik het, beteken nie dat die polisietaakspan wat politieke moorde in KwaZulu-Natal ondersoek, dadelik moes ontbind nie.
Mchunu ontbind taakspan ‘wettig’; erken Mogotsi-bande
Sy bevel om die polisie se taakspan vir politieke moorde te ontbind het geen wet oortree nie, sê Senzo Mchunu.
Hy het parlement nié mislei oor verhouding met Mogotsi – Mchunu
Mchunu het gesê as hy reguit gevra is of hy Mogotsi ken, sou hy bevestigend geantwoord het omdat hy Mogotsi as ’n “kameraad” ken.
Hy het parlement nié mislei oor verhouding met Mogotsi – Mchunu
Mchunu het gesê as hy reguit gevra is of hy Mogotsi ken, sou hy bevestigend geantwoord het omdat hy Mogotsi as ’n “kameraad” ken.
Nog ’n deel van Onteieningswet ongrondwetlik, sê De Klerk-stigting
Dit is nie net die gedeeltes van die nuwe Onteieningswet wat toelaat dat onteiening plaasvind voordat die grondeienaar die saak in die hof kan betwis, wat ongrondwetlik is nie.