Ensemble dra KFO-jeugorkes op hart, dra geldelik by
Die Kaapstadse Filharmoniese Jeugorkes is die toekoms van simfoniese musiek in Kaapstad en elders.
Swymel weer oor ‘Pretty Woman’: Musiekspel kom SA toe
Wie onthou nie Pretty Woman nie, die goedvoel-fliek wat die wêreld aan die gons gehad het en die destyds onbekende aktrise Julia Roberts oornag sterstatus in die Hollywood-hemel besorg het?
Sowat 200 jeugspelers van KFO-musiekakademie hou konsert
Louis Heyneman het nie voorsien die musiekakademie wat hy gestig het, sou die lewe van ’n menigte kinders op ’n ongekende pad stuur nie.
Konsertviolis sluit aan by Unisa-musiekstigting
Samson Diamond, bekend as konsertviolis, is van begin Oktober die nuwe adjunkdirekteur van die Unisa-musiekstigting.
Monumentale werk vir koor, orkes en orrel hoogtepunt op Endler se Kersprogram
Karl Jenkins se ‘Stabat Mater’ is vanjaar dié hoogtepunt op die Kersprogram van die Endler-konsertsaal in Stellenbosch.
Coenie en Rocco blom in Bloem: 2 klaviere is beter as 1
Tien jaar lank het Coenie de Villiers en Rocco de Villiers oor ’n gesamentlike optrede gesels – tot op ’n dag dat die son en planete eindelik in ’n lyn kom lê het.
Konsertviolis sluit hom aan by Unisa-musiekstigting
Blurb Information Goes Here
Van klassiek tot jazz aan die hand van 3 komponiste met Nicol Viljoen in Odeion
Improvisasie in musiek het bestaan lank voordat dit in jazz algemeen geword het, vertel die veelsydige Bloemfonteinse pianis Nicol Viljoen.
Violis Zanta kinderlik opgewonde oor konsert met orrel in Rosestad
Zanta Hofmeyr se lof vir Cameron Upchurch spruit uit eie ondervinding.
Dansers van Italië op pad om SA gehore te vermaak
Aterballetto, oftewel die Nasionale Choreografiesentrum in Italië, is met ’n triptiek op pad na Suid-Afrika.









