LEES WEER | Sarie van Niekerk: Dwalende voete en drukkersink
Sarie van Niekerk is Donderdag in die ouderdom van 82 jaar oorlede. Sy het in Julie 2024 met Erika de Beer gesels oor haar dwalende voete wat haar oor die land en die wêreld heen geneem het voordat sy by Beeld standvastigheid gekry het.
Hoop is nie om te gaan lê nie, sê prof. Anton van Niekerk
Hy het hoop, want wat sou dit ’n mens baat om sonder hoop te begin lewe? So sê Anton van Niekerk, wie se bundel rubrieke pas verskyn het, aan Erika de Beer.
Beter vir SA as Zuma nié verhoor word – oudregter
Terwyl die sóveelste verwikkeling in oudpres. Jacob Zuma se korrupsiesaak in die hof afspeel, meen oudregter Johann Kriegler dit sal beter vir die land wees om hom nie verder te vervolg nie. Erika de Beer berig.
Beter vir SA as Zuma nié verhoor word – oudregter
Terwyl die sóveelste verwikkeling in oudpres. Jacob Zuma se korrupsiesaak in die hof afspeel, meen oudregter Johann Kriegler dit sal beter vir die land wees om hom nie verder te vervolg nie. Erika de Beer berig.
‘Trap water tot 2029 met NGV’
Om universele gesondheidsorg in Suid-Afrika in te stel is ’n edel ideaal, maar waaroor NGV eintlik gaan, is die ANC se stryd om oorlewing. Wat dit nié is nie, is prakties uitvoerbaar, sê meningsvormers. Erika de Beer berig.
‘Leer kinders weer sukkel’
Kunsmatige intelligensie kan baie dinge makliker maak, maar kinders moet weer geleer word hoe om te sukkel, sê kenners. Erika de Beer berig.
‘SA politiek het ’n Rassie en ’n Kolisi nodig’
Meer partye en kaartehuis-koalisies gaan nie beter dienslewering meebring nie, sê meningsvormers. Erika de Beer berig.
Verdien Trump nóú die Nobelprys?
Amerikaners en Suid-Afrikaners is erg verdeeld oor pres. Trump. Gaan sy vredesproses in die Midde-Ooste van Trump-haters Trump-aanhangers maak? Erika de Beer berig.
‘Verpligte gr. R in 2026 stuur af op reusekrisis’
Om gr. R verpligtend te maak is ’n baie edel beginsel, maar dis hoegenaamd nie haalbaar om dit al volgende jaar in te stel nie, sê meningsvormers. Erika de Beer berig.
Vermis of vermoor, maar elke naam het ’n storie
Ook maar goed Nicole Engelbrecht se aanvanklike droom het nie waar geword nie, want nou kan sy ander probeer help om hul grootste nagmerries te verdryf. Erika de Beer het met haar gesels.









