Nr. 92: ‘Beertjie en sy boytjies’ moet ’n movie word!
Beertjie en sy boytjies, deur Michael Green (onder die skrywersnaam R.R. Ryger), het my as student in die laat 1990’s heeltemal omgeboul.
‘Stories van Afrikaans’ se laaste episode: Die uitdagings en hoop vir die toekoms
In sy agtste en laaste aflewering oor die stories van Afrikaans kyk Erns Grundling na ons taal se uitdagings en hoop vir die toekoms.
‘Stories van Afrikaans’ se sewende aflewering: Afrikaans maak sy das los
In sy sewende aflewering oor die stories van Afrikaans vertel Erns Grundling oor Afrikaans se geleenthede, uitdagings en das losmaak ná die koms van ons demokrasie in 1994.
‘Stories van Afrikaans’ episode ses: Afrikaans was ook ’n protestaal
In sy sesde aflewering oor die stories van Afrikaans vertel Erns Grundling hoe apartheid die taalgemeenskap verskeur het, maar dat Afrikaans ook ’n protestaal téén die regering was.
‘Stories van Afrikaans’ episode vyf: Die rolspelers wat die taal help vorm én verander
In sy vyfde aflewering oor die stories van Afrikaans vertel Erns Grundling hoe radio, die 1933-Bybelvertaling, volksliedjies en die Sestigers die taal help vorm én verander het.
‘Die stories van Afrikaans’ se vierde aflewering: Vroeë skrywers se bydrae
In sy vierde aflewering oor die stories van Afrikaans vertel Erns Grundling van die vroeë skrywers se bydrae om als in die taal te kan sê ‘van die laagste tot die hoogste’
‘Die stories van Afrikaans’ se derde aflewering: Afrikaans se nederige wortels
In sy derde aflewering oor die stories van Afrikaans gaan draai Erns Grundling op Genadendal, in die Paarl en op die oorlogvlaktes van die Vrystaat.
‘Die stories van Afrikaans’ se tweede aflewering: Die taal op trek en eerste geskrewe Afrikaans, met Arabiese letters
In sy tweede aflewering oor die storie van Afrikaans vertel Erns Grundling oor die taal op trek en die eerste geskrewe Afrikaans, met Arabiese letters.
Afrikaans word 100: Erns Grundling gaan haal hom lank vóór dit – hier, daar en natuurlik elders
Op 8 Mei vier Afrikaans 100 jaar as amptelike landstaal, maar sy stories en komvandaan strek veel verder terug. Erns Grundling, een van die vervaardigers van ’n nuwe kykNET-reeks oor Afrikaans, stap die pad van ons taal van elders tot hier.
Rubriek: Stil, broers…
Uit die argief: Praat is lekker én nodig, maar daar is baie te sê vir stilte. En wat sou gebeur as jy vir ’n héle staptog – twee dae lank – tjoepstil moet bly? Erns Grundling vertel…

