LUISTER | Ou bok (84) en jong blaar (33) se sprokie eindig, maar sy sal niks verander nie
Terzel Rasmus-Williams (33) van Gordonsbaai in die Kaap het ’n paar jaar gelede die nuusopskrifte hier en internasionaal gehaal toe sy op 12 Oktober 2017 met Wilson Williams getrou het.
Ma trek loervink vas: ‘Hy druk sy selfoon onder my 12-jarige se rok in!’
Die ma van ’n 12-jarige is op die oorlogspad nadat ’n man glo haar tieners agtervolg en toe glo foto’s onder die een se rompie geneem het.
Skoktendens: Ál meer ma's moor hul eie kinders
Dis Vrouemaand – ’n maand waarin vroue gewoonlik gevier word – maar vanjaar is dit ’n wekroep dat iets gróót verkeerd is wanneer ma’s hulle eie kinders mishandel en vermoor.
SIELSKOS: Goed doen is (soms) kwaad doen
‘n Goeie hart kan by tye lelik deur uitbuiters vertrap word . . .
Tarief-tsoenami: ‘Jy kan nie boer teen R20 vir ’n sakkie lemoene’
Dis ’n Vrydagmiddag in Citrusdal en die hoofstraat is ’n miernes van bedrywighede soos die werkers hul weeklikse inkopies doen.
Tafelberg-aanvalle: Sanparke sê glo nee vir R5 m. om park te beveilig
Terwyl aanvalle in die Tafelberg Nasionale Park blykbaar toeneem én al hoe meer gewelddadig raak, het Sanparke glo twee jaar gelede ’n R5 miljoen-skenking en aanbiedinge om sekuriteitskameras te installeer om die park te beveilig, van die hand gewys.
Onnie maak ’n plan: Hier is die wenners!
Honderde onderwysers het ingeskryf vir Rapport en Netwerk24 se Onnie maak ’n plan-kompetisie, tien het die finale ronde gehaal, die lesers het duisende kere gestem en vandag maak ons die wenners bekend.
Vrou se nagmerrie: 5,5 miljoen mense sien my vernedering op TikTok-video
“Die meeste en ergste boodskappe was van mans, wat gesê het ek is ‘goedkoop’ en ’n ‘jintoe’, en dat hulle my ‘harder sal n*** en my sal betaal daarvoor’.”
Siekefonds skop vrou met kanker uit ná twis oor chemo
’n Huilende Vonné sê: “Ek wil net weer soos ’n vrou voel, maar dit voel Genesis sien my net as ’n nommer.”
Nog ’n eis teen Pfizer ná dood van VSA-vrou wat voorbehoedmiddel gebruik
Altesaam 438 vroue in Amerika bring ’n eis teen Pfizer op dieselfde gronde en in SA het 50 vroue besluit om ’n soortgelyke eis in te stel.




