Fransjohan Pretorius: Was Kimberley in Vrystaat of Noord-Kaap?
Verlede week was die ontdekking van diamante rondom 1867-1870 aan die beurt. Nou kyk ons wie se gebied dit geword het.
Fransjohan Pretorius: ‘Topaas, niks werd’ was toe eintlik ’n diamant
Dis dalk ’n skitterende idee om oor die ontdekking van diamante te skryf. Of ’n blink gedagte.
Fransjohan Pretorius: Drie toekomstige staatsmanne op Spioenkop?
Mooi stories is nie altyd ware stories nie.
Fransjohan Pretorius: Duitse sendelinge se nalatenskap nog sigbaar
Duitsers se bydrae tot Suid-Afrika is enorm. Die Hermannsburgse Sendinggenootskap kom hier aan die beurt, danksy die navorsing van dr. Udo Küsel.
Fransjohan Pretorius: Olive Schreiner, van ’n plaas net hier in Afrika
Romanskrywer, politieke-pamfletskrywer en feminis.
Fransjohan Pretorius: Pietersburg staan ná die ABO op uit die puin
Pietersburg het ’n vername rol tydens die Anglo-Boereoorlog gespeel.
Fransjohan Pretorius: Afrikaner kon nie meer ‘God’ spel, net ‘goud’
Miskien omdat sy invloed aan die begin van die 20ste eeu onder die kleinste van die drie susterskerke, die Nederduitsch Hervormde Kerk, was, het ds. Jac van Belkum oor die Afrikaner se kultuursake nie die eer gekry wat hom toekom nie.
Fransjohan Pretorius: Viering van Onafhanklikheidsdag in die OVS
Op 23 Februarie 1854 het die Republiek van die Oranje-Vrystaat met die Bloemfonteinse Konvensie tot stand gekom.
Fransjohan Pretorius: Die eerste taalmonument was vir Nederlands
Die eerste taalmonument in Suid-Afrika is op 18 Januarie 1893 in Burgersdorp in die huidige Oos-Kaap onthul.
Fransjohan Pretorius: Nog ’n kinkel in die Krugermiljoene se sage
Ná my Krugermiljoene-storie van 4 Junie was daar op Netwerk24 kommentaar deur (ewe gepas) Pennie.


