Afrikaner-verklaring kan nou aanlyn onderteken word
Die opspraakwekkende verklaring deur ’n veertigtal Afrikaners wat hulle distansieer van die narratief dat Afrikaners die slagoffers van rassistiese vervolging is, kan nou aanlyn onderteken word.
Teenkanting teen VSA se benoemde vir ambassadeur
Sy hoop die Suid-Afrikaanse regering gebruik sy mag van akkreditasie behoorlik wanneer die bevestiging van Leo Brent Bozell III as Amerika se nuwe ambassadeur in Pretoria te sprake kom, sê dr. Naledi Pandor, voormalige minister van internasionale betrekkinge en samewerking.
Minister vra Albanese om verskoning oor regsdokumente
Mmamoloko Kubayi, minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, het Francesca Albanese onvoorwaardelik om verskoning gevra nadat dié spesiale gesant van die Verenigde Nasies oor die besette Palestynse gebiede Saterdagaand in Sandton met regsdokumente bedien is.
G’n skandaal hier, sê Mbalula oor reis na Libië
Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die ANC, sê berigte dat hy op ’n sinistere reis na Libië was in ’n straler wat aan die tabakbaas Adriano Mazzotti behoort, is bedoel om sensasie te wek en is ’n “visvangekspedisie wat die idee van ’n skandaal wil skep waar daar nie een is nie”.
Teenkanting teen VSA se benoemde vir ambassadeur
Daar is toenemende teenstand teen Leo Brent Bozell III se aanstelling as Amerika se ambassadeur in Pretoria.
G’n skandaal hier, sê Mbalula oor reis na Libië
Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die ANC, sê berigte dat hy op ’n sinistere reis na Libië was in ’n straler wat aan die tabakbaas Adriano Mazzotti behoort, is bedoel om sensasie te wek en is ’n “visvangekspedisie wat die idee van ’n skandaal wil skep waar daar nie een is nie”.
Afrikaner-verklaring: ANC salueer ondertekenaars se ‘dapper standpunt’
Die ANC het die verklaring verwelkom van ’n groep Afrikaners wat die narratief verwerp waarin hulle as slagoffers van rassistiese vervolging in post-apartheid-Suid-Afrika uitgebeeld word.
Ramaphosa se buitelandse reise kos voorlopig R4,5 m. tussen April en Augustus
Pres. Cyril Ramaphosa se buitelandse reise sover vanjaar het die belastingbetaler voorlopig R4,5 miljoen gekos.
Ramaphosa se buitelandse reise kos voorlopig R4,5 m. tussen April en Augustus
Pres. Cyril Ramaphosa se buitelandse reise sover vanjaar het die belastingbetaler voorlopig R4,5 miljoen gekos.
Geskorste amptenare verdien saam R35 m. in vyf jaar
Die departement van justisie en staatkundige ontwikkeling het die afgelope vyf jaar meer as R35 miljoen aan die salarisse van geskorste amptenare bestee.









