Brandstofpryse: Heerlike lente by die vulstasie, maar net vir dié wat diesel intap
Die verlaging in die prys van diesel wat Woensdag van krag word, sal ’n groot deel van die Augustus-verhoging van 65c per liter uitwis.
Curro-hoof ná groot aankondiging: ‘Niks gaan in ons gange verander nie’
Die verrassing dat ’n stigting Curro wil uitkoop, gaan niks aan die missie van die skolegroep verander nie, verseker Cobus Loubser.
Curro hoop op beter tye om meer sitvlakke in sy klasse te kry
Curro se halfjaarsyfers is Woensdag oorskadu deur die aankondiging dat die Jannie Mouton-stigting die privateskolegroep wil denoteer.
Jannie Mouton-stigting wil Curro koop – winsmotief val dalk weg
In ’n enorme stap vir onderrig in Suid-Afrika is daar nou ’n kans dat die privateskolegroep Curro gaan denoteer en ’n maatskappy sonder winsbejag gaan word.
Jannie Mouton-stigting wil Curro koop – winsmotief val dalk weg
In ’n enorme stap vir onderrig in Suid-Afrika is daar nou ’n kans dat die privateskolegroep Curro gaan denoteer en ’n maatskappy sonder winsbejag gaan word.
SA moet dringend invoertariewe op teëls instel – Italtile
SA word al hoe meer die stortingsterrein vir goedkoop ingevoerde teëls, terwyl die uitvoermark bemoeilik word deur tariewe.
Adcock se Panado-kopseer duur voort, maar ‘goeie’ griepseisoen steun syfers
Die eienaar van onder meer Bioplus, Compral, Panado en Epi-Max het ’n skerp daling in sy wins aangemeld.
Rentekoers word dalk stééds 5 keer verlaag, al skiet inflasie op
Die styging in inflasie van 3% tot 3,5% het baie mense met skuld laat skrik, maar die Reserwebank se monetêrebeleidskomitee het dalk nie eens ’n hartklop gemis nie.
‘Afslag’ op Prosus se aandeelprys krimp danksy rekordhoogtepunte
Prosus het op papier $13 miljard vir aandeelhouers geskep danksy die styging in sy aandeelprys tot rekordvlakke in Julie en Augustus.
Cobus Stofberg, medestigter van M-Net, tree af uit Naspers-direksie
Cobus Stofberg tree ná ’n loopbaan van 40 jaar in bestuursposte en in die direksie af as direkteur van Naspers en Prosus.









