Leë sitplekke op Ellispark net nóg ’n teer punt op Bokke se swart Saterdag
Die Bok-kaptein was nie gisteraand in die bui om enigiets oor die rooi kolle van leë sitplekke in die Ellispark-paviljoen te sê nie.
Engelse reddingsboei kan Benhard-hulle uit toetswoestyn kry
Die Engelse Rugbyunie (RFU) het ’n versoek aan Wêreldrugby gerig wat die agterdeur vir drie Suid-Afrikaners kan oopstoot om wel internasionale rugby te speel.
Jóhann Thormählen: Saru moet reëls aanpas om Curriebeker te red
46-5, 48-23, 40-19, 64-0, 47-17. Dié rugbytellings laat ’n mens terugdink aan die grappies wat destyds oor die Bulle se sukkelvertonings in Superrugby gemaak is toe dit met die name van Nokia-selfone vergelyk is.
Kaptein rook die kruie: William kan Twee Oseane-titel kwyt wees
Die langasem William Kaptein is waarskynlik sy Twee Oseane-titel kwyt nadat hy positief getoets is vir dagga en deur Saids geskors is.
Wayde se seksoortreder-stiefpa mag hom weer afrig
Hy mag voorlopig weer afrig, maar nie sy pligte as president van Atletiek Vrystaat (AFS) opneem nie.
Hoëprestasie in skolerugby: Seuns moet seuns bly, sê Boishaai-breier
Al is die hoëprestasie-omgewing van Boishaai byna op dieselfde vlak as dié van beroepspanne in SA, glo Sean Erasmus seuns moet seuns bly.
Geen Bokke mag in rebelle-liga speel
As die omstrede wegbreekliga nie deur Wêreldrugby erken word nie, sal toetsspelers nie daar kan speel nie.
Selfone maak dat rugbyspelers swakker fokus
Die ure wat rugbyspelers en ander sportsterre op hul selfone deurbring, “veroorsaak ’n afname in konsentrasievermoë op die veld”.
Selfone maak dat rugbyspelers swakker fokus
Die ure wat rugbyspelers en ander sportsterre op hul selfone deurbring, “veroorsaak ’n afname in konsentrasievermoë op die veld”.
VS-staatmaker sluit hom tot 2027 by Hawies se Boland aan
‘Die talent in die Boland is werklik ongelooflik.’
