Hier is Gauteng se gevaarlikste hospitaal vir infeksies
Die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal is die gevaarlikste plek in Gauteng om hospitaalinfeksies op te doen, wys syfers.
NG Kerk skenk kwartmiljoen om Gasa te help: ‘Ons kan nie die lyding ignoreer’
Die NG Kerk kan nie sy oë sluit vir die lyding van vroue en kinders in Gasa nie, sê ds. Jan Lubbe.
Sanger pleit vir vergifnis nadat hy meisie vloek, skel
Ryno Velvet slaan vure dood nadat ’n 11 jaar oue klankopname waarin hy sy destydse meisie erg uitskel en dreig op YouTube beland het.
Boeie en vals rasklagtes – prokureur kry R250 000 vir sy skade
Ses jaar nadat metropolisiebeamptes Shaun Jacobs gearresteer en van rassisme beskuldig het, moet die staat hom skadevergoeding betaal.
Ma wou vermoorde Nada-Jane (4) glo vir porno uitverhuur
Nada-Jane Challita was net vier jaar oud toe haar pa se vriendin haar in ’n bad verdrink het. Maar sy het selfs voor dit met onheil kennis gemaak. Ons onthul die hartseer verlede van die dogtertjie wie se lot mense oral aangegryp het.
Dominee vat NG Kerk hof toe ná hulle hom uitskop
’n Dominee van die Suid-Kaap sleep die NG Kerk hof toe nadat hy van sy bevoegdheid as predikant gestroop is.
Die moord wat polisie-katnes oopkrap: ‘Pappa is nou by Jesus’
Velichia Swart en haar twee seuns het maande lank weggekruip nadat haar man, Armand (30), in April verlede jaar in ’n sluipmoord doodgeskiet is. Vandag, wanneer hulle vra waar hul pa is, antwoord sy: “Pappa is nou by Jesus.”.
NG predikant beskuldig moderator van intimidasie oor briewe aan gemeente
Lubbe het vroeër in ’n brief Nel “ernstig versoek om jou te weerhou van beledigings en wanvoorstellings”.
NVG bekyk strafregtelike klagte teen Peet en Mel
Die ondersoeke spruit uit die egpaar se saketransaksies as Tammy Taylor Nails (TTN) in Suid-Afrika.
Dominee geskors oor hy gemeente van NG Kerk laat wegbreek
’n Dominee beweer hy is onregverdig in sy amp gestuit “in die lig van die vervolgings van behoudende leraars en gemeentes” in die NGK.


