Craig Glenday se werk is ’n rekord van menswees
Die redakteur van Guiness Book of Records vertel van die vreemde dinge wat mense aanvang om in dié boek opgeneem te word.
Johanna van Eeden: As die ANC tog wil ‘Laat ek . . .’
Meer as 5 miljoen eksemplare van die Amerikaanse skrywer Mel Robbins se nuutste boek is al wêreldwyd verkoop.
Johanna van Eeden: Ramaforie het lankal verdwyn
Toe pres. Cyril Ramaphosa in Mei by die Withuis opgedaag het vir ’n vergadering met pres. Donald Trump, was dit met ’n hele entourage.
Johanna van Eeden: Dialoog moet oor dié hekkies
Dat ’n dialoog wat veronderstel is om mense nader aan mekaar te bring soveel verdeeldheid kan veroorsaak nog voor ’n enkele sprak gesprook is.
Ja, hierdie rubriek bevat al Netwerk24 se nuutskeppings
Die hele verhaal het begin met ’n belblaps. Op daardie (on)gelukkige dag lui haar telefoon laatmiddag.
Johanna van Eeden: Het Cyril al dié dinge gehoor?
Twee groepe mense kom kort ná mekaar in die VSA aan – 49 vlugtelinge en pres. Cyril Ramaphosa met sy afvaardiging.
Johanna van Eeden: Dít is waarheen die RNE se fokus moet verskuif ná die Withuis-gesprek
Pres. Cyril Ramaphosa het ’n paar ambassadeurs vir Suid-Afrika saamgeneem vir sy Withuis-gesprek. En daar is 49 Afrikaner-vlugtelinge in die land wat Suid-Afrika se storie vir die wêreld vertel. Maar wat moet volgende gebeur? wonder Johanna van Eeden.
Wanneer kerke politiek bedryf en politici kerke begin besoek . . .
In Afrika, wys ’n onlangse peiling, is daar groter vertroue in kerkleiers as in politici. Johanna van Eeden het kenners gepols oor die verhouding tussen kerk en politiek.
Johanna van Eeden: Amerikaners se nagmerrie wink
’n Gelukkige lewe wat almal beskore is en deur enigiemand bereik kan word – dít is die Amerikaanse droom.
Johanna van Eeden: Só kan almal ’n nasie help bou
As jy weet jy loop op dun ys, kan jy seker maar netsowel dans. So, hier is my walsie, wetende dat talle lesers van my gaan verskil en ter voorbereiding van die kommentare wat gaan verskyn . . .





