Man in hof weens agterstallige onderhoud van meer as R1 m.
’n Sakeman van die Suid-Kaap wat glo meer as R1 miljoen in agterstallige onderhoud aan sy eksvrou en volwasse dogter skuld, het Donderdag in die onderhoudshof in Bloemfontein verskyn.
Jagersfontein-slikramp: Verhoor van 5 mans, 3 firmas uitgestel
Die vyf mans en drie maatskappye wat teregstaan weens die Jagersfontein-slikramp wat tot die dood van minstens drie mense gelei het, sal waarskynlik in Januarie hoor wanneer hulle hul eerste verskyning in die hooggeregshof in Bloemfontein gaan maak.
Piet Bester-moord: Tuinwerker en vriendin in Februarie verhoor
Die verhoor van ’n tuinwerker en sy vriendin wat teregstaan weens die moord op Piet Bester, ’n voormalige Vrystaat- en Griekwas-rugbyspeler en afgetrede landdros, begin volgende jaar in die hooggeregshof in Bloemfontein.
Polisie kry bloedneus en moet wit, vroulike sielkundige in VS bevorder
Dit het gevolg nadat sy in 2022 oorgesien is toe sy aansoek gedoen het om ’n senior pos waarin sy lank waargeneem het.
Polisie kry bloedneus en moet wit, vroulike sielkundige in VS bevorder
Dit het gevolg nadat sy in 2022 oorgesien is toe sy aansoek gedoen het om ’n senior pos waarin sy lank waargeneem het.
Prokureur drie keer lewenslange vonnis opgelê vir die verkragting van meisies
’n Prokureur van Welkom is Vrydag in die hooggeregshof in Bloemfontein tot drie keer lewenslange tronkstraf gevonnis weens die verkragting van minderjariges.
Prokureur drie keer lewenslange vonnis opgelê vir verkragting van meisies
’n Prokureur van Welkom is Vrydag in die hooggeregshof in Bloemfontein tot drie keer lewenslange tronkstraf gevonnis weens die verkragting van minderjariges.
Aanklaer vra lewenslange tronkstraf vir kinderverkragter-prokureur
Verkragting is ’n ernstige misdaad. Dit is ’n skending van ’n mens se privaatheid en lewenslange tronkstraf is die gepaste vonnis.
Aanklaer vra lewenslange tronkstraf vir kinderverkragter-prokureur
Verkragting is ’n ernstige misdaad. Dit is ’n skending van ’n mens se privaatheid en lewenslange tronkstraf is die gepaste vonnis.
‘Hele dorp en elke kind’ weet sy is verkrag, sê slagoffer van prokureur
Alles wat met haar gebeur het, het ’n “gat, ’n donker wolk, haat, hartseer en wrywing” in hul lewe veroorsaak.So sê een van die slagoffers van Jan Gysbert Maritz, ’n prokureur van Welkom, in haar slagofferimpakverslag wat Woensdag in die hooggeregshof in Bloemfontein ingedien is.








