‘Madame Zingara’ bied aand vol betowering
Ná ’n dekade is die legendariese Royal Countess Zingara terug in Kaapstad.
LUISTER | Amy Jones terug met nuwe liedjie ‘Nobody’
Amy Jones het al met treffers soos “Me & You”, “Dance on my Own” en “For You” haar plek in Suid-Afrikaanse musiek gevestig. Net soos haar vorige treffers het dit ’n opgewekte klank, maar haar jongste lied bied terselfdertyd ’n meer intieme blik op waar sy kreatief en persoonlik in haar lewe staan.
Markteaterstigting se raad ontbind te midde van interne konflik, chaos
Min. Gayton McKenzie het die raad van die Markteaterstigting op 10 Oktober ontbind ná maande van spanning en bewerings van wanbestuur.
Genesing en refleksie by Woordfees se Veldhospitaal
Dié skrywer het ’n bietjie meer as ’n uur op die Libertas-plaas in Stellenbosch deurgebring, waar Die Veldhospitaal tydens die Woordfees aangebied is.
Internasionale stuk ‘Far Gone’ oor kindersoldate in Afrika kom na SA
Die verhaal gaan oor ’n jong seun uit die noorde van Uganda wat sy kinderjare en onskuld verloor wanneer hy deur ’n rebellegroep ontvoer en ’n kindersoldaat gemaak word.
RESENSIE | Amanda: Eerlik, broos in ‘Breekgoed en balsem’
Die Drostdy-teater was volgepak toe Amanda Strydom die verhoog betree vir haar nuwe produksie.
RESENSIE | Lize Beekman raak aan die hart met ‘Tussen hier en daar’
Lize Beekman se nuwe album is Afrikaanse musiek van gehalte – eg, intiem en deurleef.
RESENSIE | Pretorius maak ‘Ek is nie Danie’ ’n magiese ervaring
Albert Pretorius moet dalk net plek maak vir nog ’n Woordtrofee in sy uitstalkas.
Intieme konsert met net Coenie en sy klavier
Daar is iets besonder ontroerends aan om net Coenie de Villiers en sy klavier op ’n stille verhoog te sien.
Melissa Jane laat Afrikaans skitter met nuwe enkelsnit ‘Gly’
Die sangeres Melissa Jane se nuwe enkelsnit, “Gly”, het ’n opbeurende energie.









