Dealesville se mense eis optrede in memo aan polisie
Die gemeenskap van Dealesville voel die plaaslike regering en polisie beskerm hulle nie en dat “diewe en ander misdadigers” hulle uitbuit.
R708-padprojek beloop meer as R50 000 per dag, maar daar kom dadels van
Ná sowat vier en ’n half maande en R6,6 miljoen wat glo reeds aan die kontrakteur van die R708-padprojek betaal is, is daar nog geen teer op die pad gelê nie.
‘Geskorste’ ANC-burgemeesters in die VS glo steeds op hul pos
Een van die sewe ANC-burgemeesters in die Vrystaat wat glo vroeër gevra is om te bedank, sê sy is steeds op haar pos en het ook nie ’n skorsingsbrief van die party ontvang nie.
Nóg ’n moord op ’n amptenaar van Mangaung ruk metro
Die kantoor van Centlec, die Mangaung-metro se kragverspreider, is geskok oor die beweerde ‘teregstelling’ van ’n senior amptenaar.
Varsity-netbal: Arende verheug ná kragspel Kovsies in eindstryd sink
Elsunet du Plessis, NWU-netbalafrigter, sê die roep van hul kragspel het die span in die laaste kwart van die wedstryd begeester.
Slang in die gras met bou van slegste pad in Vrystaat, meen boere
Vrystaatse boere is bekommerd dat daar iewers ’n slang in die gras is met die bouwerk aan die R708-pad tussen Clocolan en Marquard.
Skorsings gestaak: ‘Dololo’ gevolge vir wanbestuur in ANC, sê DA
Daar is “dololo” gevolge vir wanbestuur en ’n gebrek aan leierskap in die ANC. Dit lyk of daar binne die ANC se verskillende faksies ook “dololo” ruggraat is, sê dr. Roy Jankielsohn, Vrystaatse DA-leier.
Kontrak vir sportsentrum in VS beëindig ná kontrakteur reeds R7,6 m. kry
DA is “baie ongelukkig” dat die projek tot stilstand gekom het en dat dit finansiële implikasies vir die provinsie gaan hê.
‘Tyd dat kiesers in Vrystaat aan ANC doen wat dié party aan hulle doen – skakel hul krag af’
Dit is tyd dat kiesers aan die ANC doen wat hy aan hulle gedoen het – skakel sy krag af in die munisipale verkiesing in 2026.
Renosterspruit buite Bfn erg besoedel ná vandalisme, sê metro
Die Sterkwater-rioolsuiweringsaanleg in Bloemfontein is gevandaliseer en elektriese kabels is gesteel wat die aanleg wanfunksioneel gelaat het.









