Copeland groet met laaste pirouette in New York
Die prima ballerina Misty Copeland het vandeesweek ’n laaste pirouette in New York gegee.
Moederskap belig as paradoks en diepgaande ervaring
Die verwikkeldheid van moederskap word verken in die tentoonstelling ‘Paradox Motherhood Duality’.
Klawers kletter onder jong pianiste se vingers in Atterbury-kompetisie
Klavierliefhebbers se oë en ore is tot 26 Oktober gerig op die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie wat in die Fairtree Atterbury-teater in die Jakarandastad plaasvind.
Bfn-kinderkoor hou oudisies en 2 konserte op Vrystaatse platteland
Werner Stander bied vir oulaas vanjaar twee optredes aan voordat die lang skoolvakansie aanbreek.
‘Die een wat bly’ bekyk die liefde van ma’s en hul seuns
Die unieke band tussen ma en seun, en verlies wat ’n mens tot introspeksie dwing, is ’n gewewe in dié meevoerende dansdrama.
ATKV-Tienertoneel: Parel Vallei, Noordheuwel maak skoonskip
Die Hoërskool Parel Vallei in Somerset-Wes en die Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp het skoonskip gemaak in vanjaar se ATKV-Tienertoneelkompetisie.
Musiek en storie van Jonathan Butler tot lewe gebring in konsert
Kaartjies vir A Life in Song: The Jonathan Butler Musical Celebration is reeds uitverkoop vir ’n aand wat beloof om een van die hoogtepunte op die Kaapse kunskalender te wees.
Huldeblyke, herdenkings en debute in ‘Radioteater’ op RSG
Debute deur radiokompetisiewenners en huldeblyke aan meer as een skrywer kenmerk RSG se nuwe ‘Radioteater’-seisoen, wat van Donderdag tot 25 Desember duur.
Van ’n karavaan tot die vasteland: DStv vier 30ste bestaansjaar
Blurb Information Goes Here
Van ’n woonwa tot die vasteland: DStv vier 30ste bestaansjaar
Blurb Information Goes Here









