Irma Stern-museum sluit Vrydag sy deure; werke na beveiligde argief verskuif
Die geskiedkundige Irma Stern-museum in Rosebank, Kaapstad, sluit op Vrydag 31 Oktober, 56 jaar nadat dit geopen het, finaal sy deure.
Chalamet mik met ‘Marty Supreme’ vir derde keer na Oscar-goud
Dit blyk dat die akteur Timothée Chalamet (29) vroeg in 2026 weer in die Oscar-stryd gaan wees.
‘Deliver Me from Nowhere’: ’n Getuigskrif vir die krag van die kunste om wêreld te herskep
Soms bly talm ’n rolprent by jou, asof jy nog ten volle in die droom verkeer wat die regisseur en spelers vir 90 minute opgetower het.
Musiekproduksie plaas Eugène Marais midde-in moderne lewe
Klinkend, mooi en aangrypend word die Afrikaanse digkuns op die Woordfees by sy trotse kwarteeumerk steeds gevier. Die fees het as letterkundefees begin en hou steeds die fakkel vir die Afrikaanse letterkunde hoog.
Oom olifant en ander diere wys mens op sy neus
Dié stukkie absurde teater-heerlikheid is gegrond op ’n kortverhaal wat in 1957 gepen is deur die Poolse dramaturg Slawomir Mrozek.
RESENSIE | ‘Seun’ werp lig op donker tyd in SA se geskiedenis
Die donker omgeef die akteur Wilhelm van der Walt op die verhoog in die eenmanstuk ‘Seun’ soos ’n lewende en dikwels bedreigende entiteit.
RESENSIE | Vroue gemuilband en ontken, ook in visuele kuns, toon ‘Bridling’
Soortgelyk aan ’n perd se toom is die monde van vroue wat “vermoedelik” hekse was of te veel gepraat het of geskinder het, met ’n toom gemuilband.
RESENSIE | ‘Rescue Remedy’ is kruiedoepa wat jou angs verdoof
Rokkies wil hy dra, as ’n queer vrou wil sy/hulle leef.
RESENSIE |‘Liefde, Lafras’ raak aan jou hart
Die meesleurende toneelstuk praat oor onderwerpe wat nie in die algemene omgang gemaklik aangepak word nie.









