Vyf wenke hoe jy en jou dierbare viervoet sáám gesonder kan word
Jou viervoet is mos goed vir jou gesondheid, fisiek en emosioneel, en jy maak op hom staat vir troos en geselskap. Maar die voordele kan (en móét) wedersyds wees. Wat kan jy doen om te verseker dat jy nie onbedoeld die gesondheid van jou diere-metgesel benadeel nie?
Hier is dié 10 beste gesondheidswenke!
Welwees het weer ’n gonswoord geword – en dit omvat jou lyf, hart én kop. Ons probeer beter eet, minder stres en oor die algemeen gesonder, gelukkiger lewens lei.
Só herken jy die in-die-kas-narsis
’n Narsis is mos flambojant, spoggerig, vol van homself? Nie altyd nie.
Demp GLP-1-middels jou lus vir seks?
Jy spog met jou nuwe Ozempic-rooitapytlyf, maar is lus vir niks! Net ’n inspuiting om moeiteloos gewig te verloor? Nie so eenvoudig nie. Oor kos voel jy dalk anders, jy is minder sosiaal, vir seks is jy sku. Jy’s net nie jouself nie . . .
Geen seks, geen aanraking: ly jou verhouding aan intimiteit-anoreksie?
Elke verhouding gaan deur moeilike tye. Maar as jou maat aanmekaar emosionele en seksuele intimiteit van jou weerhou, is dit ’n teken van ’n baie eietydse probleem.
Gesond: Jou lyf se geite – van jou kieliebeentjie tot daai roomys-hoofpyn
Die liggaam werk soms op raaiselagtige maniere. Hoewel die wetenskap al baie daarvan weet, is daar steeds dinge wat ons laat kopkrap. Niks om jou oor te bekommer nie. Dié reflekse is normaal en gebeur met ons almal.
Gesond: Wees goed vir jouself en vat ’n ruskans
As die huis se rookalarm skril, haas jy jou om ondersoek in te stel. Maar jy is nie so paraat as die waarskuwingsklokke in jou lyf begin beier nie. En jy mis dalk die tekens dat jou lyf skimp vir ’n ruskans.
Hoekom ‘testosteroon’ die nuwe gonswoord onder vroue is
Ons assosieer testosteroon met macho-gedrag . . . aggressie. Maar nou is dit ’n gonswoord aanlyn – vir vroue. Dit kan glo jou libido, bui en algemene gevoel van welstand verbeter. En jou selfs lus maak vir oefen.
‘Vaping’ op die skoolbanke: ’n Fopspeen teen stres?
Wêreldwyd, ook in Suid-Afrika, het dit ’n plaag onder die jeug geword. So kommerwekkend soos sigaretrook eens was. Kinders van so jonk as agt word vandag vir nikotienverslawing behandel. Glo dit maar, damprook hou gevare vir jou gesondheid in. En kan lei tot ’n nuwe generasie van sigaretrokers.
