KYK WEER | Franklin Sonn: Trump gaan SA nog verder ‘knyp’
Huldeblyke het Saterdag ingestroom vir dr. Franklin Sonn (86), oudambassadeur en beskermheer van die KKNK wat Saterdag in Kaapstad oorlede is.
Speurder ‘kan in vrede sterf’ ná getuienis voor kommissie
Polisielede gaan die een ná die ander dood – en dié speurder kan nou in vrede sterf wetende dat sy die regte ding gedoen het.
Madlanga-kommissie: ‘Als begin’ by Transnet-tenderbedrog
Daar was ’n gekonkel met die tender om vere aan te koop, sê Getuie B. Die tender is aan ’n entiteit genaamd die SK Group toegeken.
En die skakel lei na... Julius Malema, hoor Madlanga-kommissie
Die Madlanga-kommissie het Dinsdag gehoor ‘hoe die ketting inmekaarskakel’ – en toe word Julius Malema, EFF-leier, se naam genoem.
Kommissie: Speurder getuig oor gevare ná Armand Swart-moord
Getuie A het gesê hy kan tot vandag toe nie met sekerheid sê of die gesprek ’n verskuilde uitnodiging was om omkoopgeld te aanvaar nie.
Polisiekorrupsie: ’n Maand volgepak met aantygings en ontkennings
Wie sou kon raai dat die man met die hoogste rang in die polisie, genl. Fannie Masemola, geen vertroue in sy minister van polisie (die geskorste Senzo Mchunu) het nie, en dat hy openlik daaroor sou getuig?

Kommissie: Getuienis oor ‘aktiewe polisieondersoek’ vir eers geheim
Dit volg nadat adv. Matthew Chaskalson SC namens die getuienisaanvoerders van die kommissie gevra het dat die getuienis vir eers geheim bly omdat dit gaan oor ’n aktiewe polisieondersoek.

Lae koers van inentings onder babas wek kommer in W-Kaap
Dit beteken duisende babas is onbeskermd teen ernstige siektes soos masels, polio, tuberkulose, witseerkeel (difterie), kinkhoes en tetanus.