Skok, hartseer ná 2 leerlinge van buurdorpe in Limpopo sterf
Niya Antony is Donderdag ná ’n kort siekte dood terwyl Marno van den Berg glo ’n epileptiese toeval by die skool se swembad gekry het.
Vermeende rower val flou in hof
Een van die nege mans wat vier jaar gelede glo die Malamulele-polisiekantoor in Limpopo van vuurwapens beroof het, het Maandag in die hooggeregshof in Polokwane flou geval.
DA dien klagte by MRK in oor rioolbesoedeling in Modimolle
Die DA in Limpopo het ’n klagte by die Menseregtekommissie (MRK) in die provinsie ingedien oor rioolbesoedeling in Modimolle.
Varkhokverhoor: Staatsgetuie nie van vrywaring gewaarborg
Die staatsgetuie in die “varkhokverhoor” in Polokwane is nog nie ’n vry man nie. Adriaan de Wet (19), wat in Julie vanjaar ’n ooreenkoms met die staat ingevolge art. 204 van die Strafproseswet aangegaan het, kán steeds vervolg word.
Varkhokverhoor: Staatsgetuie nie vrywaring gewaarborg
Die staatsgetuie in die “varkhokverhoor” in Polokwane is nog nie ’n vry man nie. Adriaan de Wet (19), wat in Julie ’n ooreenkoms met die staat ingevolge art. 204 van die Strafproseswet aangegaan het, kán steeds vervolg word.
Kubaanse dokter in hof omdat sy glo medisyne in Limpopo steel
Dr. Yamilet Castaneda (54) het Donderdag vlugtig in die landdroshof in Thabazimbi verskyn
Polisielid 15 jaar tronk toe ná skietdood van lugmaglid
’n Polisielid van Limpopo is die afgelope week tot 15 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy ’n lid van die lugmag verlede jaar doodgeskiet het.
Anika de Beer sterf
De Beer was ’n metereoloog en weeraanbieder by wie fase 3-melanoomkanker in 2021 gediagnoseer is.
Luukse motor vir hoofsweep van Polokwane-munisipaliteit
Die Polokwane-munisipaliteit wil ’n ampsvoertuig ter waarde van tot en met R700 000 vir die hoofsweep van die munisipaliteit aankoop.
Varkhok-verhoor: Staatsgetuie versuim om te noem dat hy skiet
Adriaan de Wet (19) het in Augustus vanjaar ingevolge art. 204 van die Strafproseswet ’n staatsgetuie geword en getuig nou teen sy vroeëre medebeskuldigdes.









