MG se ZS Pro bied nou sakpas weelde – en vuur
Ja, die mark vir kompakte sportnutse is boordens toe vol met nuwe modelle. En driekwart hiervan is boonop Chinese handelsmerke.
Omoda laat die oë rek met sy nuwe vlagskip
Tot onlangs was ons gevoelens nog so-so oor die rits Chinese voertuie wat die land binnegestroom het. Daar’s egter ’n heel nuwe generasie produkte wat tans hier aanland, en veral dié met die jongste hibriede aandryftegnologie wat die Chinese ontwikkel het, is werklik indrukwekkend.
Audi se kompakte A3 bied hope styl
Die dilemma vir die groepe wat weeldevoertuie invoer, soos Mercedes, BMW en Audi, is dat hulle ’n volstruisskop in die gesig kry met die swak rand.
Triber: Ekstra veilig, ruim en skud nie jou sak
Een van Suid-Afrika se goedkoopste voertuie het pas ’n opknapping ondergaan, wat benewens ’n moderner voorkoms ook ekstra veiligheidskenmerke insluit.
Benz se bus is ’n bielie
Daar is ’n mini-oorlog tans aan’t broei op een van die onwaarskynlikste terreine in die plaaslike motormark: die bussie-front.
F1: Foutlose vertoning deur Russell; McLaren wen vervaardigerstitel
George Russell het ’n foutlose vertoning in Singapoer gelewer.
F1: Foutlose vertoning deur Russell; McLaren wen vervaardigerstitel
George Russell het ’n foutlose vertoning in Singapoer gelewer.
Tata aan duur etikette – die Harrier lei prys-oorlog
Nadat die Indiese groep Tata in 2017 tatta gesê het vir die Suid-Afrikaanse mark, is die Indiërs weer volstoom terug met ’n netjiese versameling van vier kompakte voertuie.
Dapper stryders of sport-opportuniste?
Fietsryers van Afrika-lande was op die pas afgelope Wêreldkampioenskapsbyeenkoms in Kigali, Rwanda, om verkeerde redes in die kollig. Marnus Hattingh wonder: Wat moet ’n mens maak van sulke vertonings?
Márquez palm 7de titel in ná hy terugslae oorkom
Suid-Afrika se Brad Binder (KTM) het skaflik gevaar deur vanuit sy swak 16de wegspringplek geleidelik sy pad oop te veg om eindelik in die elfde plek klaar te maak.








