Gereed om jou drome te volg? 4 wenke vir ’n nuwe begin later in jou lewe
In Suid-Afrika – en oor die wêreld heen – raak die idee van ’n enkele lewenslange loopbaan al hoe minder relevant.
Het jy geweet ’n inkopiesak kan jou R1,3 miljoen kos?
Stel jou voor: Jy staan in die ry by Woolies met arms vol avokado’s en amandelmelk en jy het alweer jou herbruikbare sak by die huis vergeet.
Vermy huur eiendom-bedrog: 8 wenke om jouself te beskerm
Die groeiende vraag na huureiendom, tesame met beperkte beskikbaarheid, het Suid-Afrika se behuisingsmark 'n vrugbare jaggrond vir bedrieërs en skurke gemaak.
10 geldwenke vir Gen Z en Alpha
Gebore in ’n wêreld wat voortdurend verander deur tegnologie, ekonomiese onsekerheid en wêreldwye uitdagings. . .
Meer as net 9-tot-5: Werk jou geld so hard soos jy?
Met die huidige stand van ekonomiese sake moet ’n mens hard dink oor jou finansies, en hoe hard jou geld vir jou werk ná betaaldag.
12 begrotingswenke vir ’n feestelike maar bekostigbare Paasfees saam met geliefdes
Terwyl gesinne regoor die land gereed maak om belangrike geleenthede soos Paasfees te vier, kan die beplanning van feesvieringe binne ’n begroting ’n uitdaging wees.
Jou hormoonhandboek – wat om in elke fase van jou lewe te verwag
Om ’n vrou te wees, sit nie in enige man se broek nie.
Kantoorkieme: Meer bakterieë op jou rekenaar as op die toilet!
Dit is moeilik om te glo, maar sodra jy dit weet, is dit onmoontlik om te ignoreer: Daar is meer bakterieë op die gemiddelde rekenaarsleutelbord as op die gemiddelde toiletsitplek.
Slaap jy soos ’n baba? Dís wat jou slaapposisie sê oor jou persoonlikheid
Dink daaraan: jy spandeer ongeveer ’n derde van jou lewe aan die slaap.
Wat jy moet weet voor jy dit oorweeg om jou lewensversekeringspolis te kanselleer
Lewensversekering bly een van die belangrikste finansiële hulpmiddels om jou gesin se toekoms te beskerm.
